About Us

Bakgat Promosies is 'n Suid Afrikaanse Promosie maatskappy wat hom daarop toespits om veral die Suid Afrikaanse musiekbedryf te bemark. Ons probeer ook om 'n nuwe talent aan die publiek voor te stel. Daar is dan gereeld geleenthede om as voorsanger by een van ons konserte op te tree. Ons probeer ook om die musiek na jou dorp te bring. Wil jy graag 'n konsert of korporatiewe funksie in jou dorp gehou hê? Kontak ons gerus...